Boerderywerk/Plaaswerk

Vacancy Details

Indien jy opsoek is na plaaswerk in Amerika en aan die onderstaande vereistes voldoen.

  1. Drie jaar saaiboerdery ondervinding in:
    • Ploeg, saai, plant, spuit, oes
    • GPS John Deere, Case en New Holland Trekkers
    • Kennis van stropers en hoogloop spreiers
    • Kennis van Auto-steer programme
  2. Jy moet bereid wees om enige opdrag wat aan jou gegee word uit te voer. Dit sluit in:
    • Hande arbeid
    • Instandhouding van implemente
    • Skoonmaak van werkswinkels, graan silo’s en “poly-pipe”

Slegs “online” aansoeke sal aanvaar word. Onvolledige aansoeke sal nie oorweeg word nie. Onthou ook om aan te dui vir watse werk jy aansoek doen.