Indien jy opsoek is na plaaswerk in Amerika en aan die onderstaande vereistes voldoen.
- Drie jaar saaiboerdery ondervinding in:
- Ploeg, saai, plant, spuit, oes
- GPS John Deere, Case en New Holland Trekkers
- Kennis van stropers en hoogloop spreiers
- Kennis van Auto-steer programme
- Jy moet bereid wees om enige opdrag wat aan jou gegee word uit te voer. Dit sluit in:
- Hande arbeid
- Instandhouding van implemente
- Skoonmaak van werkswinkels, graan silo’s en “poly-pipe”
Slegs “online” aansoeke sal aanvaar word. Onvolledige aansoeke sal nie oorweeg word nie. Onthou ook om aan te dui vir watse werk jy aansoek doen.

