Werksgeleenthede Beskikbaar
Ons by Exclusive Placements is op soek na ervare individue vir H2A-werksgeleenthede in 2024. As jy aan die volgende kriteria voldoen en gereed is vir ‘n opwindende avontuur, moedig ons jou aan om aansoek te doen.
Kriteria:
Minimum van 2 jaar ondervinding in een of meer van die volgende areas:
- Self aangedrewe spuite
- Kennis van trekkers (GPS autosteer)
- Katoenstroper/operateur/”mechanic”
- Ouderdon tussen 25 en 50 jaar
Voordelige Inligting:
Suksesvolle kandidate moet oor die volgende beskik:
- Eie fondse om te reis en ‘n visum te bekom, ongeveer R35 000
- Visa- en vliegkaartjie-koste word deur die boer terugbetaal
Doen Aansoek:
Indien jy aan ons kriteria voldoen en gereed is om jou boerdery vaardighede in die Amrikaanse landboubedryf te beoefen, kliek op die skakel hieronder om aansoek te doen.

