Kode 14 drywers kan nou aansoek doen vir poste – tydperk is 16 Julie tot 10 November 2023.
Vereistes:
- Moet groot trokke met Eathon Fuller (10-18 spoed) ratkas kan bestuur.
- Minimum van vyf jaar ondervinding.
- Moet meganiese kennis van trokke hê.
- Heg asb Kode 14 lisensie aan aansoek.
- Heg asb bewyse van jou Covid-19 inenting aan aansoek. (vereiste van boer)
- Heg asb ‘n kopie van jou ID aan aansoek.

